|
Komkommer Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 komkommer
? - 1 ui
Greengage/suurlemoen(citroen) jellie
1 koppie kookwater
1 koppie mayonnaise
1-2 e asyn
Sout en peper na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Rasper die komkommer en ui
Maak jellie aan met koppie water
Meng alle "nat" bestanddele saam
meng met komkommer & ui, sout & peper
laat stol in ′n bak in die yskas
(nie ′n vorm nie - dit raak te pap agv mayonnaise)
|
|
|